Patrick Brammall

Patrick Brammall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Maart 1977 (1977-03-30)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patrick Brammall (gebore 30 Maart 1977) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ruben Guthrie (2015) en in die televisiereekse A Moody Christmas (2012) en Glitch (2015).


Developed by StudentB